N.A.L.T. Capsules (30s)

SCHEDULING STATUS: S0

COMPOSITION

Each capsule contains:

N-Acetyl L-Tyrosine (NALT) N-Acetyl L-Tyrosine (NALT) 500 mg
Caffeine Anhydrous 100 mg

Sugar free
Complementary Medicine: Health Supplement
This unregistered medicine has not been evaluated by the SAHPRA for its quality, safety or intended use.

Read all of this leaflet carefully because it contains important information for you

  • Noolit N.A.L.T. is available without a doctor’s prescription, to temporarily promote alertness and wakefulness. Nevertheless, you still need to use carefully to get the best results from it.
  • Keep this leaflet. You may need to read it again.
  • Do not share Noolit N.A.L.T. with any other person.
  • Ask your health care provider or pharmacist if you need more information or advice.

What is in this leaflet
1. What Noolit N.A.L.T. is and what it is used for
2. What you need to know before you take Noolit N.A.L.T.
3. How to take Noolit N.A.L.T.
4. Possible side effects
5. How to store Noolit N.A.L.T.
6. Contents of the pack and other information

1. What Noolit N.A.L.T. is and what it is used for
Temporarily promotes alertness and wakefulness, assists to relieve fatigue and increase mental activity. Source of an amino acid involved in muscle protein synthesis.

2. What you need to know before you take Noolit N.A.L.T.
Noolit N.A.L.T. should not be administered if you are hypersensitive (allergic) to any of the ingredients.
Avoid intake with a thyroid disorder.

Warnings and precautions

  • Do not exceed the maximum recommended daily dose (2 capsules per day).
  • Discontinue use two weeks prior to surgery.
    CONTAINS CAFFEINE (100 mg per capsule). A cup of instant coffee contains approximately 80 mg of caffeine.
  • At doses of more than 600 mg per day, caffeine may cause anxiety, tachycardia (rapid heart rate), palpitations, insomnia, restlessness, nervousness, tremor and headache.
  • Use of caffeine may result in sleep deprivation.
  • Take special precaution during atrophic gastritis and hypochlorhydria
  • Consult your medical practitioner if you have current/past kidney stones.
  • Use cautiously in patients who are critically ill or severely immunocompromised or those with central venous catheters since systemic infections may rarely occur.
  • Consult a registered dietitian prior to use if you are following a low protein diet.
  • Do not use this product for more than 12 weeks, continuously.

Children
Not suitable for children under the age of 18 years.

Other medicines and Noolit Chill Pill
Always tell your health care provider if you are taking any other medicine (including all complementary or traditional medicines).
Consumption of caffeine with other medicines (e.g. bitter orange extract, synephrine, octopamine, ephedra, ephedrine) which increase blood pressure, is not recommended. Consumption of N-acetyl L-tyrosine with Levodopa or thyroid hormone medication, is not recommended.

Noolit N.A.L.T. with food
Consumption with caffeine-containing foods (e.g. coffee, tea, colas, cocoa, guarana, maté) is not recommended.

Pregnancy and breastfeeding
Not recommended for pregnant or lactating women.
If you are pregnant or breastfeeding, think you may be pregnant or are planning to have a baby, please consult your doctor, pharmacist or other health care provider for advice before taking this medicine.

Driving and using machines
It is not always possible to predict to what extent Noolit N.A.L.T. may interfere with the daily activities of a patient. Patients should ensure that they do not engage in the above activities until they are aware of the measure to which Noolit N.A.L.T. affects them.

3. How to take Noolit N.A.L.T.:
Do not share medicines prescribed for you with any other person.
Always take Noolit N.A.L.T. exactly as described in this leaflet or as your doctor told you. Check with your doctor if you are not sure.

Adults: Take 1 capsule once a day before meals for the improvement of cognitive function and impaired concentration. Can be used twice daily whenever an added boost is required.

Important note: A varied diet is the most effective and safe way to achieve good nutrition, health, body composition as well as mental and physical performance.

If you take more Noolit N.A.L.T. than you should:
In the event of overdosage, consult your doctor or pharmacist. If neither is available, contact the nearest hospital or poison centre.

Possible side effects:

  • Noolit N.A.L.T. can have side effects.
  • Not all side effects reported for Noolit
  • N.A.L.T. are included in this leaflet.
  • Should your general health worsen or if you experience any untoward effects while taking Noolit N.A.L.T., please consult your health care provider for advice.
  • Noolit N.A.L.T. may cause insomnia, nervousness and restlessness, stomach irritation, nausea, increased heart rate and respiration, heartburn, and other side effects.
  • Larger doses of caffeine might cause headache, anxiety, agitation, and chest pain.
    N-acetyl L-tyrosine can cause side effects such as nausea, headache and heartburn.

Reporting of side effects
If you get side effects, talk to your doctor or pharmacist. You can also report side effects to SAHPRA via the “6.04 Adverse Drug Reaction Reporting Form”, found online under SAHPRA’s publications: https://www.sahpra.org.za/Publications/Index/8. By reporting side effects, you can help provide more information on the safety of Noolit N.A.L.T..

5. How to store Noolit N.A.L.T.
Store all medicines out of reach of children.
Store in a cool, dry place at or below 25˚C.
Keep the container tightly closed.
Do not use after the expiry date stated on the product.

6. Contents of the pack and other information
What Noolit N.A.L.T. contains
Active ingredients as listed under product name.
Inactive ingredients: Magnesium Stearate, Capsule (Gelatine, Colourant).

What Noolit N.A.L.T. looks like and contents of the pack
Plastic containers with 30 capsules, packed into cartons.
Maroon bovine capsule with white powder.

Holder of Certificate of Registration/Applicant
XS Health
The Innovation Hub
Office BA1 BioPark
Building C/O The Innovation Hub Drive and Allen Cormack Drive
Tel: 012 844 0569 / 086 722 7692
Email: info@xshealth.co.za
Website: www.xshealth.co.za

This leaflet was last revised in
November 2021

Registration number
To be allocated.

Please view our website for Professional Information.

N.A.L.T. Kapsules (30s)

SKEDULERINGSTATUS: S0

Aktiewe bestanddele:

Elke kapsule bevat:

N-Asetiel L-Tirosien (NALT) N-Acetyl L-Tyrosine (NALT) 500 mg
Watervrye Kafeïen 100 mg

Suikervry
Komplementêre medikasie: Gesondheidsaanvulling
Hiedie ongeregistreerde medisyne is nie deur die SAHPRA vir sy kwaliteit, veiligheid of beoogde gebruik, geëvalueer nie.

Lees die hele pamflet aandagtig deur, want dit bevat belangrike inligting vir u aandag

  • Noolit N.A.L.T. is beskikbaar sonder ‘n voorskrif van ‘n dokter om tydelik waaksaamheid en wakkerheid te bevorder. U moet dit egter steeds versigtig gebruik om die beste resultate te verkry.
  • Hou hierdie pamflet. Miskien moet u dit weer lees.
  • Moenie Noolit N.A.L.T. met enige ander persoon deel nie.
  • Raadpleeg u gesondheidsorgverskaffer of apteker indien u meer inligting of advies benodig.

Wat is in hierdie pamflet
1. Wat Noolit N.A.L.T. is en waarvoor dit gebruik word
2. Wat u moet weet voordat u Noolit N.A.L.T. neem
3. Hoe om Noolit N.A.L.T. te neem
4. Moontlike newe-effekte
5. Hoe om Noolit N.A.L.T. te berg
6. Inhoud van die verpakking en ander inligting

1. Wat Noolit N.A.L.T. is en waarvoor dit gebruik word
Bevorder tydelik waaksaamheid, help om moegheid te verlig en verstandelike aktiwiteit te verhoog. Bron van ‘n aminosuur wat betrokke is by spierproteïensintese.

2. Wat u moet weet voordat u Noolit N.A.L.T. neem

  • Noolit N.A.L.T. moet nie toegedien word as u hipersensitief (allergies) vir enige van die bestanddele is nie.
  • Vermy inname tydens ‘n skildkliertoestand of sensitiwiteit vir enige van die bestanddele.

Waarskuwings en voorsorgmaatreëls

  • Moenie die maksimum aanbevole daaglikse dosering (2 kapsules) oorskry nie.
    Staak gebruik twee weke voor chirurgie.
  • BEVAT KAFEïEN (100 mg per kapsule). ‘n Koppie kitskoffie bevat ongeveer 80 mg kafeïen. Moenie die aanbevole dosis (2 kapsules per dag) oorskry nie. Met kafeïendosisse van meer as 600 mg per dag, mag angs, hartkloppings, slapeloosheid, rusteloosheid, senuweeagtigheid, bewing en hoofpyn ondervind word.
  • Wees versigtig tydens atrofiese gastritis en hipochlorhidria.

Waarskuwings en voorsorgmaatreëls

  • Moenie die maksimum aanbevole daaglikse dosering (2 kapsules) oorskry nie.
    Staak gebruik twee weke voor chirurgie.
  • BEVAT KAFEïEN (100 mg per kapsule). ‘n Koppie kitskoffie bevat ongeveer 80 mg kafeïen. Moenie die aanbevole dosis (2 kapsules per dag) oorskry nie. Met kafeïendosisse van meer as 600 mg per dag, mag angs, hartkloppings, slapeloosheid, rusteloosheid, senuweeagtigheid, bewing en hoofpyn ondervind word.
  • Wees versigtig tydens atrofiese gastritis en hipochlorhidria.
    Raadpleeg u geneesheer indien u nierstene in die verlede gehad het.
  • Wees versigtig vir gebruik indien u ernstig siek is of ernstige immuungebrek het of u sentrale veneuse kateters het, aangesien sistemiese infeksies soms mag voorkom.
  • Raadpleeg ‘n geregistreerde dieetkundige voor gebruik as u ‘n lae-proteïen dieet volg.
  • Moenie hierdie produk vir langer as 12 weke aaneenlopend gebruik nie.

Kinders
Nie geskik vir kinders jonger as 18 jaar nie.

Ander medisyne en Noolit N.A.L.T.

  • Raadpleeg altyd u gesondheidsorgverskaffer as u ander medisyne gebruik (insluitend alle aanvullende of tradisionele medisyne).
  • Daar word nie aanbeveel dat kafeïen saam met ander medisyne wat bloeddruk verhoog (bv. Bitterlemoen-ekstrak, sinefrien, oktopamien, efedrien) gebruik word nie.
  • Die gebruik van N-asetiel L-tirosien tesame met Levodopa of tiroïedhormoonmedikasie, word nie aanbeveel nie.

Swangerskap en borsvoeding

  • Word nie aanbeveel vir swanger of lakterende vroue nie.
  • As u swanger is of borsvoed, dink dat u swanger is of van plan is om ‘n baba te hê, raadpleeg u dokter, apteker of ander gesondheidsorgverskaffer vir advies voordat u hierdie medisyne neem.

Noolit N.A.L.T. en voedsel
Daar word nie aanbeveel dat ander produkte of voedsel wat kafeïen bevat (bv. medisyne, koffie, tee, kola, kakao, guarana, maté) saam met die produk gebruik word nie.

Bestuur en gebruik van masjinerie
Dit is nie altyd moontlik om te voorspel in watter mate Noolit N.A.L.T. met die daaglikse aktiwiteite van ‘n pasiënt kan inmeng nie. Pasiënte moet verseker dat hulle nie aan die bogenoemde aktiwiteite deelneem totdat hulle bewus is van die mate waarin Noolit N.A.L.T. hulle beïnvloed.

3. Hoe om Noolit N.A.L.T. te neem:
Moenie medisyne wat vir u voorgeskryf is, met enige ander persoon deel nie.
Gebruik Noolit N.A.L.T. altyd presies soos beskryf in hierdie pamflet of soos u dokter u voorgesê het. Raadpleeg u dokter as u nie seker is nie.
Volwassenes: Neem 1 kapsule per dag om met breinfunksionering en verswakte konsentrasie te help. Kan tweemaal per dag geneem word indien ‘n addisionele hupstoot benodig word.

Belangrike opmerking: ‘n gevarieerde dieet is die doeltreffendste en veiligste wyse om goeie voeding, gesondheid, liggaamsamestelling, asook geestelike en fisiese prestasie, te behaal.

As u meer Noolit N.A.L.T. neem as wat u behoort te doen:
Raadpleeg u dokter of apteker in geval van oordosering. As daar nie een beskikbaar is nie, kontak die naaste hospitaal of gifsentrum.

4. Moontlike newe-effekte:

  • Noolit N.A.L.T. kan newe-effekte veroorsaak.
  • Nie alle newe-effekte wat vir Noolit N.A.L.T. aangemeld word, word in hierdie pamflet ingesluit nie. Raadpleeg u gesondheidsorgverskaffer vir advies as u algemene gesondheid verswak of as u onaangename gevolge ondervind terwyl u Noolit N.A.L.T. neem.
  • Noolit N.A.L.T. kan slapeloosheid, senuweeagtigheid en rusteloosheid, maagirritasie, naarheid, verhoogde hartklop en asemhaling, veroorsaak. Groter dosisse kafeïen kan angs, irritasie en pyn op die bors veroorsaak.
  • As u enige newe-effekte opmerk wat nie in hierdie pamflet genoem word nie, moet u u dokter of apteker daarvan in kennis stel.

Aanmelding van newe-effekte
Raadpleeg u dokter of apteker as u newe-effekte ondervind. U kan ook newe-effekte by SAHPRA aanmeld via die “6.04 Adverse Drug Reaction Reporting Form”, aanlyn beskikbaar onder die publikasies van SAHPRA: https://www.sahpra.org.za/Publications/Index/8. Deur newe-effekte aan te meld, kan u help om meer inligting oor die veiligheid van Noolit N.A.L.T. te verskaf.

5. Hoe om Noolit N.A.L.T. te berg

  • Bêre alle medisyne buite bereik van kinders.
  • Bêre op ‘n koel, droë plek by of onder 25˚C.
  • Hou die houer dig toe.
  • Moet nie na die vervaldatum op die produk gebruik nie.

6. Inhoud van die verpakking en ander inligting
Wat Noolit N.A.L.T. bevat
Aktiewe bestanddele soos gelys onder die produknaam.
Onaktiewe bestanddele: Magnesiumstearaat, Kapsule (Gelatien, Kleurstof).

Hoe Noolit N.A.L.T. lyk en die inhoud van die verpakking
Wit plastiek houers met 30 kapsules, in kartonboksies verpak.
Maroen kapsules (bees oorsprong), met wit poeier.

Houer van die Registrasiesertifikaat/Applikant
XS Health
The Innovation Hub
Kantoor BA1 BioPark
Gebou H/V Innovation Hub en Allen Cormack Weg
Tel: 012 844 0569 / 086 722 7692
Epos: info@xshealth.co.za
Webtuiste: www.xshealth.co.za

Hierdie pamflet is laas hersien in
November 2021

Registrasienommer
Moet toegedien word

Besoek ons webstuiste vir Professionele Inligting.