NOOLIT CHILL PILL Capsules (20s)

SCHEDULING STATUS: S0

ACTIVE SUBSTANCES

Each capsule contains:

L-Theanine 57 mg
Vitamin B6 (as Pyridoxine HCl) 1.7 mg
Valerian root extract 100 mg

Sugar-free
Complementary Medicine: Discipline-specific medicine
This unregistered medicine has not been evaluated by the SAHPRA for its quality, safety or intended use.

Read all of this leaflet carefully because it contains important information for you.

  • Noolit Chill Pill is available without a doctor’s prescription, to temporarily promote alertness and wakefulness. Nevertheless, you still need to use it carefully to get the best results from it.
  • Keep this leaflet. You may need to read it again.
  • Do not share Noolit Chill Pill with any other person.
  • Ask your health care provider or pharmacist if you need more information or advice.

What is in this leaflet

  1. What Noolit Chill Pill is and what it is used for
  2. What you need to know before you take Noolit Chill Pill
  3. How to take Noolit Chill Pill
  4. Possible side effects
  5. How to store Noolit Chill Pill
  6. Contents of the pack and other information

 1. What Noolit Chill Pill is and what it is used for
Supports the maintenance of healthy sleep and temporarily promotes relaxation.

2. What you need to know before you take Noolit Chill Pill
Noolit Chill Pill should not be administered if you are hypersensitive (allergic) to any of the ingredients.

Warnings and precautions

  • Do not exceed the maximum recommended daily dose (4 capsules per day).
  • Discontinue use two weeks prior to surgery.
  • Do not use this product for more than 12 weeks, continuously.
  • Children: Not suitable for children under the age of 18 years.

Other medicines and Noolit Chill Pill
Always tell your health care provider if you are taking any other medicine (including all complementary or traditional medicines).
Consult a registered healthcare professional if you are taking sedatives, medications changed by the liver, alprazolam, altretamine, amobarbital, Benadryl (diphenhydramine), butabarbital, butalbital, gabapentin, levodopa, mephobarbital, methohexital, pentobarbital, phenobarbital, phenytoin, primidone, secobarbital, thiopental, tramadol, trazodone, Xanax (alprazolam).

Noolit Chill Pill with alcohol
Avoid intake with alcohol.

Pregnancy and breastfeeding
Not recommended for pregnant or lactating women.
If you are pregnant or breastfeeding, think you may be pregnant or are planning to have a baby, please consult your doctor, pharmacist or other health care provider for advice before taking this medicine.

Driving and using machines
It is not always possible to predict to what extent Noolit Chill Pill may interfere with the daily activities of a patient. Patients should ensure that they do not engage in the above activities until they are aware of the measure to which Noolit Chill Pill affects them.

3. How to take Noolit Chill Pill:
Do not share medicines prescribed for you with any other person.
Always take Noolit Chill Pill exactly as described in this leaflet or as your doctor told you. Check with your doctor if you are not sure.

Adults: Take 1 to 2 capsules daily, to assist with anxiety and sleeping. Can be used twice daily whenever an added boost is required.

Important note: A varied diet is the most effective and safe way to achieve good nutrition, health, body composition as well as mental and physical performance.

If you take more Noolit Chill Pill than you should:
In the event of overdosage, consult your doctor or pharmacist. If neither is available, contact the nearest hospital or poison centre.

4. Possible side effects:
Noolit Chill Pill can have side effects.
Not all side effects reported for Noolit Chill Pill are included in this leaflet. Should your general health worsen or if you experience any untoward effects while taking Noolit Chill Pill, please consult your health care provider for advice.
Frequent side effects may include headache, dizziness, and upset stomach, thinking problems, dry mouth, feeling excited or uneasy, strange dreams, and daytime drowsiness.

If any of the following happens, stop taking Noolit Chill Pill and tell your doctor immediately or go to the casualty department at your nearest hospital:
hives, difficult breathing, swelling of your face, lips, tongue, or throat liver problems incl. nausea, upper stomach pain, itching, tired feeling, loss of appetite, dark urine, clay-coloured stools, jaundice (yellowing of the skin or eyes).
Reporting of side effects
If you get side effects, talk to your doctor or pharmacist. You can also report side effects to SAHPRA via the “6.04 Adverse Drug Reaction Reporting Form”, found online under SAHPRA’s publications: https://www.sahpra.org.za/Publications/Index/8. By reporting side effects, you can help provide more information on the safety of Noolit Chill Pill.

5. How to store Noolit Chill Pill
Store all medicines out of reach of children.
Store in a cool, dry place at or below 25˚C.
Keep the container tightly closed.
Do not use it after the expiry date stated on the product.

6. Contents of the pack and other information
What Noolit Chill Pill contains
Active ingredients as listed under the product name.
Inactive ingredients:
Magnesium Stearate, Capsule (Gelatine, Colourant).

What Noolit Chill Pill looks like and the contents of the pack
Blister packs of 20 capsules, packed into cartons.
Purple bovine capsule with light brown powder.

Holder of Certificate of Registration/Applicant
XS Health
The Innovation Hub
Office BA1 BioPark
Building C/O The Innovation Hub Drive and Allen Cormack Drive
Tel: 012 844 0569 / 086 722 7692
Email: info@xshealth.co.za
Website: www.xshealth.co.za

This leaflet was last revised in
November 2021

Registration number
To be allocated.

Please view our website for Professional Information.

NOOLIT CHILL PILL Kapsules (20s)

SKEDULERINGSTATUS: S0

Aktiewe bestanddele:

Elke kapsule bevat

L-Teanien 57 mg
Vitamien B6 (as Piridoksien HCl) 1.7 mg
Valeriaanwortel-ekstrak 100 mg

Suikervry
Komplementêre medikasie: Dissipline-spesifieke Medikasie
Hiedie ongeregistreerde medisyne is nie deur die SAHPRA vir sy kwaliteit, veiligheid of beoogde gebruik, geëvalueer nie.

Lees die hele pamflet aandagtig deur, want dit bevat belangrike inligting vir u aandag.

  • Noolit Chill Pill is beskikbaar sonder ‘n voorskrif van ‘n dokter om tydelik waaksaamheid en wakkerheid te bevorder. U moet dit egter steeds versigtig gebruik om die beste resultate te verkry.
  • Hou hierdie pamflet. Miskien moet u dit weer lees.
  • Moenie Noolit Chill Pill met enige ander persoon deel nie.
  • Raadpleeg u gesondheidsorgverskaffer of apteker indien u meer inligting of advies benodig.

Wat is in hierdie pamflet
1. Wat Noolit Chill Pill is en waarvoor dit gebruik word
2. Wat u moet weet voordat u Noolit Chill Pill neem
3. Hoe om Noolit Chill Pill te neem
4. Moontlike newe-effekte
5. Hoe om Noolit Chill Pill te berg
6. Inhoud van die verpakking en ander inligting

1. Wat Noolit Chill Pill is en waarvoor dit gebruik word
Ondersteun die handhawing van ‘n gesonde slaappatroon, en bevorder tydelik ontspanning.

2. Wat u moet weet voordat u Noolit Chill Pill neem
Noolit Chill Pill moet nie toegedien word as u hipersensitief (allergies) vir enige van die bestanddele is nie.
Waarskuwings en voorsorgmaatreëls
Moenie die maksimum aanbevole daaglikse dosering (4 kapsules) oorskry nie.
Staak gebruik twee weke voor chirurgie.
Moenie hierdie produk vir langer as 12 weke aaneenlopend gebruik nie.
Kinders: Nie geskik vir kinders jonger as 18 jaar nie.
Ander medisyne en Noolit Chill Pill
Raadpleeg altyd u gesondheidsorgverskaffer as u ander medisyne gebruik (insluitend alle aanvullende of tradisionele medisyne).
Raadpleeg ‘n geregistreerde gesondheidswerker indien u kalmeermiddels, medisyne wat deur die lewer verander word, alprazolam, altretamien, amobarbital, benadryl (difenhidramien), butabarbital, butalbital, gabapentien, levodopa, mephobarbital, methoheksital, pentobarbital, fenobarbital, fenitoïen, primidoon, sekobarbon tiopental, tramadol, trazodoon, xanax (alprazolam), of enige ander medisyne, insluitend chroniese, aanvullende of tradisionele medisyne, neem.

Noolit Chill Pill en alkohol
Vermy inname met alkohol

Swangerskap en borsvoeding
Word nie aanbeveel vir swanger of lakterende vroue nie.
As u swanger is of borsvoed, dink dat u swanger is of van plan is om ‘n baba te hê, raadpleeg u dokter, apteker of ander gesondheidsorgverskaffer vir advies voordat u hierdie medisyne neem.
Bestuur en gebruik van masjinerie
Dit is nie altyd moontlik om te voorspel in watter mate Noolit Chill Pill met die daaglikse aktiwiteite van ‘n pasiënt kan inmeng nie. Pasiënte moet verseker dat hulle nie aan die bogenoemde aktiwiteite deelneem totdat hulle bewus is van die mate waarin Noolit Chill Pill hulle beïnvloed.
3. Hoe om Noolit Chill Pill te neem:
Moenie medisyne wat vir u voorgeskryf is, met enige ander persoon deel nie.
Gebruik Noolit Chill Pill altyd presies soos beskryf in hierdie pamflet of soos u dokter u voorgesê het. Raadpleeg u dokter as u nie seker is nie.
Volwassenes: Neem daagliks 1 tot 2 kapsules om angs en slaap te help bevorder. Kan tweekeer per dag gebruik word, wanneer ‘n ekstra hupstoot benodig word.

Belangrike opmerking: ‘n gevarieerde dieet is die doeltreffendste en veiligste wyse om goeie voeding, gesondheid, liggaamsamestelling, asook geestelike en fisiese prestasie, te behaal.
As u meer Noolit Chill Pill neem as wat u behoort te doen:
Raadpleeg u dokter of apteker in geval van oordosering. As daar nie een beskikbaar is nie, kontak die naaste hospitaal of gifsentrum.

4. Moontlike newe-effekte:
Noolit Chill Pill kan newe-effekte veroorsaak.
Nie alle newe-effekte wat vir Noolit Chill Pill aangemeld word, word in hierdie pamflet ingesluit nie. Raadpleeg u gesondheidsorgverskaffer vir advies as u algemene gesondheid verswak of as u onaangename gevolge ondervind terwyl u Noolit Chill Pill neem.
Gereelde newe-effekte wat voorkom is hoofpyn, duiseligheid en maagpyn, denkprobleme, droë mond, opgewonde of ongemaklike gevoelens, vreemde drome en lomerigheid gedurende die dag.
As een van die volgende gebeur, moet u ophou om Noolit Chill Pill te neem en dit onmiddellik aan u dokter meld of na die ongevalle-afdeling by u naaste hospitaal gaan:
korwe, moeilike asemhaling, swelling van u gesig, lippe, tong of keel lewerprobleme insl. naarheid, boonste maagpyn, jeukery, moeë gevoel, verlies van eetlus, donker urine, klei-gekleurde stoelgang, geelsug (vergeling van die vel of oë).
Indien u enige newe-effekte opmerk wat nie in hierdie pamflet genoem word nie, moet u u dokter of apteker daarvan in kennis stel.
Aaanmelding van newe-effekte
Raadpleeg u dokter of apteker as u newe-effekte ondervind. U kan ook newe-effekte by SAHPRA aanmeld via die “6.04 Adverse Drug Reaction Reporting Form”, aanlyn beskikbaar onder die publikasies van SAHPRA: https://www.sahpra.org.za/Publications/Index/8. Deur newe-effekte aan te meld, kan u help om meer inligting oor die veiligheid van Noolit Chill Pill te verskaf.

5. Hoe om Noolit Chill Pill te berg
Bêre alle medisyne buite bereik van kinders.
Bêre op ‘n koel, droë plek by of onder 25˚C.
Hou die houer dig toe.
Moet nie na die vervaldatum op die produk gebruik nie.

6. Inhoud van die verpakking en ander inligting
Wat Noolit Chill Pill bevat
Aktiewe bestanddele soos gelys onder die produknaam.
Onaktiewe bestanddele:
Magnesiumstearaat, Kapsule (Gelatien, Kleurstof).

Hoe Noolit Chill Pill lyk en die inhoud van die verpakking
Blisterverpakkings met 20 kapsules, in kartonboksies verpak.
Pers kapsules (bees oorsprong), met ligte bruin poeier.

 

Houer van die Registrasiesertifikaat/Applikant
XS Health
The Innovation Hub
Kantoor BA1 BioPark
Gebou H/V Innovation Hub en Allen Cormack Weg
Tel: 012 844 0569 / 086 722 7692
Epos: info@xshealth.co.za
Webtuiste: www.xshealth.co.za

Hierdie pamflet is laas hersien in
November 2021

Registrasienommer
Moet toegedien word

Besoek ons webstuiste vir Professionele Inligting.